2027 Aansoeke Nou Oop!
Laerskool Bergland
Laerskool Bergland is ‘n ietwat weggesteekte Laeveldse juweel in die hartjie van ‘n lowerryke rustige woonbuurt. Ons is ‘n waardegedrewe skool met finesse. Dit is vir ons belangrik om ons Bergland ouers se goeie opvoeding tuis, asook binne ons skool voort te bou. Ons leuse is “BOU OP ROTS” en dit is waarom Bergland seëvier. Elke aspek van ons skool vorm ‘n bousteen waarop ons Bergies bou en groei. Dit is hierdie boustene wat elke BERGIE leerder, ouer en ondersteuner met trots help bou. Deur die jare heen het Bergland homself bewys as die skool wat werklik omgee.
Word deel van die Bergland familie!
Heg die onderstaande dokumente aan die aansoekvorm:
– ID Afskrifte van BEIDE ouers
– RSA Geboortesertifikaat
– Bewys van adres
– Kliniekkaart / Immuniseringskaart
– Vorige vorderingsverslag / rapport (SLEGS VIR GR 1-7)
– Studiepermit vir nie-RSA-burgers
Aansoekvorms moet ingedien word by die Laerskool Bergland kantoor / ontvangs:
Maandae – Donderdae: 07:30 – 14:00 / Vrydae: 07:30 – 13:00
GEEN EPOS AANSOEKE SAL AANVAAR WORD NIE!
Aansoeke Sluit 12:00 op 31 Augustus 2026
Become part of the Bergland family!
Attach the following documents to the application form:
– ID Copies of BOTH parents
– RSA Birth Certificate
– Proof of address
– Clinic card / Immunization card
– Previous progress report (FOR GR 1-7 ONLY)
– Study permit for non-RSA citizens
Application forms must be submitted at the Laerskool Bergland office / reception:
Mondays – Thursdays: 07:30 – 14:00 / Fridays: 07:30 – 13:00
NO EMAIL APPLICATIONS WILL BE ACCEPTED!
Applications will close at 12:00 on 31 August 2026
Missie en Visie
Transformasie deur middel van tegnologiese innovasie, finesse, kreatiewe probleemoplossing & karakterbou!
Laerskool Bergland
BOU OP ROTS 🧡
Waar elke leerder, onderwyser, ouer, voog en ondersteuner saak maak.


“Raai, raai, riepa!”
Ons jaarlikse 𝙍𝙪𝙜𝙗𝙮𝙧𝙖𝙖𝙞-kompetisie is weer aan die gang en ons noou jou uit om deel te neem!
For only R10 per guess, you can stand the chance to win one of 3 lekker prizes 🙌🏼
Dis eenvoudig:
Beantwoord die maklike vraag aan jou gestel en voorspel die eindtelling van die Springbok-wedstryd op 5 September.
Thank you to our prize sponsors, Crossing SuperSpar, Breet Braai Slaghuis & Deli and Sasol Axis Park in Rocky’s Drift 🧡
Komaan, wees ‘n BOK vir sports!
#LSbergland #Bergies #beterbestebergland #gaanvirgoud ... See MoreSee Less
0 CommentsComment on Facebook
𝐊𝐫𝐢𝐞𝐤𝐞𝐭
Ons krieketspanne was gister van Malelane tot Witrivier versprei! Die o/11B span was in aksie teen Laerskool Malelane, terwyl die o/11 As en o/10s teen Laerskool Witrivier kragte gemeet het 🏏
It was a hot day out on the pitch yesterday and the conditions tested the boys to their limits. Nevertheless, we are still proud of each one who showed up, did their job and carried the Bergland name with pride 🤞
#LSbergland #bergies #beterbestebergland #gaanvirgoud ... See MoreSee Less
0 CommentsComment on Facebook
𝐊𝐫𝐢𝐞𝐤𝐞𝐭
Hartlik geluk aan die volgende Bergie-krieketspelers wat verkies is tot die onderskeie Ehlanzeni krieketspanne:
o/11
• Ruben Rademan
• Logan van der Merwe
• Joshua Schreuder
• Josh Welthagen
• Reghardt Grobler
o/12
• Noah Wait
• Ilan le Roux
• Liam White
• Kobus Loock
o/13
• August Rademan
We are immensely proud of you and will be sure to follow your every move on this journey! 🤩🏏
#LSbergland #bergies #beterbestebergland #gaanvirgoud ... See MoreSee Less
2 CommentsComment on Facebook
Baie geluk julle!!
Baie geluk 💪🏻🏆
As soon as our video is shared, please like and tell your friends, mom, cat an dog to do the same 🤩
Voting starts 16 October and ends 25 October.
#LSbergland #bergies #beterbestebergland #gaanvirgoud💃 DNATel School Dance Challenge 🕺
🎉 Laerskool Bergland is IN!! 🎉
We are SO excited to see your video! 🔥💃🕺
Good luck, Bergland! 🍀
May the best school win! 🏆
Let the dancing begin! 🎶💥
#DNATelSchoolDanceChallenge #laerskoolbergland #MayTheBestSchoolWin ... See MoreSee Less
0 CommentsComment on Facebook
𝐑𝐞𝐝𝐞𝐧𝐚𝐚𝐫𝐬
Die volgende leerders het oor die afgelope paar maande aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem, beide in span verband en individueel.
Each one did extremely well, receiving 6 A symbols and 4 A+ symbols between them! 🤩
Beaie geluk aan die volgende leerders:
• GR. 3 SPANREDENAARS - A
Isla Eckard, Lané Breet, Anru Jacobs, Ruhard Fuller.
• GR. 5 SPANREDENAARS - A
Janieke van der Merwe, Lomar Breet, Luwalt van der Walt, Riandi Engelbrecht
• Anouk Rudolph, Eksperimentele Toespraak - A
• Henrick Rudolph, Eksperimentele Toespraak - A
• Lander Swanepoel, Voorbereide Lees: Prosa - A+
Beredenerende Toespraak - A+
• Anke Strydom, Voorbereide Lees: Prosa - A
Prepared Reading - A
Beredenerende Toespraak - A+
Eksperimentele Toespraak - A+
Anke Strydom (Gr. 7) ended 4th in the Top 10 at the provincial round of the competition with her Persuasive Speech 🏆
She skipped this round with her Experimental Speech and is heading straight to Nationals October 🤩
Trots op julle Bergies!
#LSbergland #bergies #beterbesteberand #gaanvirgoud ... See MoreSee Less
1 CommentComment on Facebook
Good afternoon how to for grade 5 next year?
"Just keep swimming!" 🐠
Lander Swanepoel (Gr. 6) het hierdie naweek aan die Inter-provinsiale Swemkampioenskappe by Stanford Lake College in Limpopo deelgeneem.
We want to congratulate Lander on his gold medal performance in the 100m breaststroke event, as well as as 3rd place in the 200m individual medley race 🥇🥉
Welgedaan Lander! Jy is beslis 'n ou om dop te hou! ☝️
#LSbergland #Bergies #beterbestebergland #gaanvirgoud ... See MoreSee Less
1 CommentComment on Facebook
Deon Lander Swanepoel. Jou YSTER!