spacerbergland

Tennis

Tennis


 

  • Doelstelling:
    • Genotvolle aanleer van die sportsoort, asook gesonde sportmangees. Toepassing van tegniek in spel.

 

  • Organiseerder:
    • Organiseerder met ouers en spelers.

 

  • Dissipline:
    • Stiptelikheid; Gepaste sportdrag; Tekkies; Tref reëlings ‘n dag voor oefening, indien nie by sportoefening kan wees nie; Gereelde kursusbywoning.

 

  • Spelers:
    • Stiptelikheid / Dissipline / Gehoorsaamheid
    • Korrekte oefendrag volgens afrigters
    • Tennisskoene
    • Tennisraket
    • Balle word voorsien

 

  • Spanne:
    • Bergland tennis bestaan uit 2 seunspanne en 1 dogterspan.
      • Seuns: o/12 & o/13 (Oop-span)
      • Dogters: o/12 & o/13 (Oop-span)
      • o/11 Seunsspan
      • o/11 Dogterspan (Vanaf 2015)
    • Die meeste skole bestaan slegs uit 1 seuns - en 1 dogterspan.
    • Seuns en dogters speel afsonderlik in A en B spanne (bestaande uit 4 seuns of 4 dogters elk).
    • Indien skole oor ‘n C-span beskik, kan ‘n vriendskaplike wedstryd vir hulle gereël word.

     

    • Oefening:
      • Spelers oefen dwarsdeur die jaar by afrigters en tennisverenigings.
      • Laerskool Bergland beskik oor 'n oefengroep o.l.v die ouers.

       

      • Oefentye en wedstrydmiddae:
        • Wedstryde (Oop-spanne) word voorlopig vir elke Woensdag van eerste kwartaal gereël. Oefentye soos elke jaar bepaal en deurgegee aan spelers.
        • O/11 - Spanne speel op Maandae.

       

      • Affiliasie:
        • R100 per span.

       

      • Liga:
        • Tydens die Algemene Jaarvergadering op 2 November 2011 is besluit dat skole vanaf 2012 liga sal speel.

       

      • Kleredrag:
        • Gemaklike oefendrag – kortbroek; hemp; tekkies
        • Wedstrydklere word jaarliks bepaal en/of aangepas in oorleg met ouers en organiseerder.

       

      • Proewe (Mpumalanga):
        • Word deur Junior Laeveld Tennisvereniging hanteer. Leerders word op ‘n ranglys geplaas en word dan vir proewe genooi (gewoonlik die nr 1 speler).
        • Verskeie toernooie word deur die Junior Laeveld Tennisvereniging deur die loop van die jaar aangebeid.

       

      • Afrigting:
        • Geen formele afrigting vind by die skool plaas nie. Formele tennisafrigting by die skool beskikbaar Kontak Mnr Dawie Visser indien u sou belangstel. Selfoon: 083 269 7368.
        • Daar is ook baie ander proffesionele afrigers in Nelspruit.

       

      • Tennisorganiseerder:

      Me. Susan Scholtz
      Kontaknommer: 079 829 0771