spacerbergland

Landloop

LANDLOOP 2012

 

Landloop 2011 seisoen

Laerskool Bergland landloop het baie goed gevaar gedurende 2011 en elke byeenkoms het ons atlete uitgeblink.

Twee van ons leerdes het Mpumalanga gekry:

  • Andreas van Heerden
  • Lerato Zitha

 

Baie geluk aan Andreas wat ‘n sewende plek by die Suid Afrikaanse Kampioenskappe behaal het.

 

Beste Atlete

Senior dogter:  Lerato Zitha
Senior seun:  Andreas van Heerden
Junior dogter:  Kyla Labuschagne

 

Die landloop seisoen begin in die 3de Kwartaal.   Wedlope sal bevestig word en deur die jaar vir u gekommunikeer word.

AFRIGTER:  Me Monique Murray

 

Ouderdom

Aktiwiteit

Maandae

Dinsdae

Woensdae

Donderdae

0/8 tot 0/13

Landloop

14:00 – 15:00

14:00 – 15:00

14:00 – 15:00

14:00 – 15:00