spacerbergland

Atletiek

Atletiek


 

  • Deelname
    • Ons bied in Oktober maande ons Massa-atletiek byeenkoms aan. Tydens die geleentheid kry alle leerlinge ‘n kans om deel te neem. Die eerste Vrydag in Januarie skop af met ‘n Top 8 byeenkoms, waar slegs geïdentifiseerde atlete van ons skool teen mekaar deelneem. Bergland neem dan aan ongeveer 4 vriendskaplike byeenkomste, Kwalifiserende byeenkomste en ook die Interlaer deel.

 

  • Afrigting
    • Daar is goeie afrigting by elke item wat aangebied word. Afrigters woon gereeld kursusse en seminare by om op hoogte te bly.

 

  • Provinsiaal
    • Ons atlete kry die geleentheid om deel te neem aan die Kwalifiseerdende byeenkomste en kan so ook Mpumalanga by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe verteenwoordig.